Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Mar 06 2025
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

Stories wat in die landbou saak maak

STOF TOT NADENKE • Veerkragtige landbou maak ommekeer in bydrae tot BBP

Sitrusuitvoer: Ruk vanjaar hawens reg • Sy ervaring as die ministeriële landbouraadgewer in Suid-Afrika se ambassades in België en Luxemburg, asook in die diplomatieke missie in die Europese Unie vanaf 2015 tot 2019, sal dr. Boitshoko Ntshabele goed te pas kom as nuwe SKV-hoof.

Saamstaan of saam sink?

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

John kan nie besluit wat jy mag plant nie

Besoekende pes vreet weiveld oornag op • Afrika-kommandowurms (Spodoptera exempta), wat verwant is aan die meer algemene herfskommandowurm (Spodoptera frugiperda), is besig om groot dele van Limpopo en moontlik ook ander provinsies se weiveld op te vreet.

Bontbosluise en hartwater ál meer oor wyer gebied gevind • Bontbosluise en die siektes wat dit oordra, soos hartwater, kom al hoe wyer voor.

30 jaar van landbougroei, ondanks regering • ’n Navorsingsverslag oor die afgelope 30 jaar se groei in die Suid-Afrikaanse landbou deel klappe uit na die regering wat net die een groeiplan ná die ander ontwikkel het sonder dat dit ooit behoorlik in werking gestel is.

Treine hou belofte in vir vragvervoer in Afrika • Dit ís moontlik om kunsmis per trein vanaf die Omnia-aanleg in Sasolburg na Zimbabwe en Zambië te vervoer.

Afrika-bodem óók bron van slim landbou-oplossings • Nie almal is pessimisties oor die landbou in Afrika nie. Inteendeel, daar is rede om te spog met die innovasie wat hier plaasvind.

Emosionele kommentaar, oneerlike interpretasies is nié in SA se belang • Politici met bedenklike agendas, asook woordvoerders en hul organisasies se uitlatings, kommentaar en plasings oor die nuwe Onteieningswet is nie net emosioneel ontstellend nie, maar ook in baie gevalle blatant oneties.

Artikel 12 van die Onteieningswet

Britse belegger: ‘Meer potensiaal as struikelblokke’ • Die grootste private belegger in die landbou in Afrika suid van die Sahara meen daar is meer goeie redes as nadele om in die sektor te belê.

Varkbedryf in Namibië kan nog baie groei • Namibiese varkboere produseer tans net genoeg varkvleis om in 41% van die plaaslike verbruik te voorsien. Daar is dus groot ruimte vir groei.

Interessante geleenthede

‘Wat is nou BTW-vry, minister?’

Só werk vruggebruik vir langslewende • ’n Vruggebruik is ’n ingewikkelde boedelbeplanningstegniek, maar dit het sy plek in sekere omstandighede. Die doel van hierdie rubriek is om mense bewus te maak van belangrike aspekte wat met dié beperkte reg gepaard gaan.

Kookpot prut in SA landbou • ’n Opname wys dat die kloof tussen boere, landbou-ekonome en sekere landbouorganisasies vergroot, en dat persepsies soms hemelsbreed verskil. Dié verwydering is nie goed nie en woelinge neem toe.

Streng monetêre beleid knou ekonomie • Die oorversigtige benadering van die Reserwebank het ’n groot aandeel in die kwynende ekonomie. Hoekom dring meer landbou-organisasies nie daarop aan dat rentekoerse daadwerklik verlaag word nie?

Wind kan muskiete opswiep en siektes versprei

Aardverwarming kan lemoenbome in Brittanje laat bloei

‘Gelukkige’ melkkoeie betaal jou mildelik terug

Slenkdalkoors vanjaar ’n groot gevaar • Wees waaksaam oor slenkdalkoors, pleit veekenners. Dit kan enige oomblik weer in Suider-Afrika uitbreek nadat baie reën op plekke uitgesak het en muskiete op...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans