Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Landbouweekblad

Feb 06 2025
Magazine

Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.

Landbouweekblad

IN ’N BLIK

STOF TOT NADENKE

‘Tafeldruifprodusente kén van vasbyt’ • Die tafeldruifbedryf se uitvoerseisoen bereik nou sy hoogtepunt. Boere is gerat daarvoor, ook vir enige moontlike struikelblokke, vertel Mecia Petersen, wat in Julie verlede jaar die leisels by die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf (Sati) oorgeneem het.

Onteieningswet is nie vir vat nie

Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com

Vas in droogte se greep

Wetsontwerp: ‘Nou gaan staat te ver’ • Die staat wil boere wat brandstof op hul plase opberg, dwing om ’n sertifikaat vir elke opbergingspunt te kry, waarsonder hulle swaar beboet kan word.

Onderskei só tussen droogteskade en nuwe mielieverwelksiekte • Die nuwe mielieverwelksiekte wat onlangs in Suid-Afrika geïdentifiseer is, het nie ’n kitsoplossing nie. ’n Span kundiges werk onverpoos om die fitosanitêre implikasies te hanteer. Die siekte, wat van Amerika versprei is, is danksy aktiewe bestuur nie onder die top-siektes in Amerika nie.

Die groot vraag: ‘Nul-vergoeding’ – is dit wel iets werd? • Dit is nie nodig dat boere en ander grondeienaars nou in sak en as gaan sit nie. Aspekte van die Onteieningswet wek met reg kommer, maar daar is ook dele wat die skaal aansienlik balanseer.

Meer optimisme ná wynboere se winsgewendheid effens verbeter • ’n Effense verhoging in wynboere se opbrengste op hul beleggings, bemoedigende ekonomiese vooruitsigte en goeie oesvooruitsigte dra alles tot groter optimisme en vertroue in die wynbedryf by.

Ryp donker wolk oor somergraanoes • Droogtetoestande, asook vroeë ryp en lae temperature hou in die volgende drie maande van die grootste risiko’s vir somergraanproduksie in.

Humanitêre krisis gevrees in Noord-Kaap • Die waarde van grond in die droogtegeteisterde Karoo-gebiede in die Noord-Kaap het in só ’n mate gedaal dat dié grond op plekke teen slegs ’n paar honderd rand per hektaar verkoop word.

Só slaan kommissie bal (en oplossings) mis • Die mededingingskommissie het belangrike punte misgekyk in sy ondersoek na die waardeketting van die Suid-Afrikaanse varsproduktemark, sê Julian van der Nat, ’n markagent van Pretoria.

Dít kan Trump vir handel in vars produkte beteken • Die regering van Donald Trump, wat pas as Amerika se president ingehuldig is, kan volhoubaarheid ’n groot knou toedien, maar ook die pryse van sekere produkte, soos avokado’s, die hoogte laat inskiet.

Boere, graanbedryf vra vrae oor ingevoerde witmielies

Beplan beter sodat jy kan spaar • Dit wil voorkom of dit elke jaar moeiliker raak om te spaar. Ons inkomste hou eenvoudig nie tred met ons uitgawes nie. Veral aan die begin van die jaar wanneer skooluitgawes betaal moet word, is spaar eenvoudig nie in ons gedagtes nie. Ons probleme van vandag is egter juis omdat ons nie gister voldoende vir môre beplan het nie.

Wêreldrisiko’s: Die skaal swaai • Die risiko’s en vooruitsigte vir Suid-Afrika se kommersiële landbou sal in die volgende tien jaar verskuif, met die ekstreme klimaat wat dan die grootste risiko sal wees. Dit kan toenemende hulpbron- en voedseltekorte in sommige buurlande veroorsaak.

Gevaarligte flikker oor varsproduktemarkte • Die veelbesproke verslag van die Mededingingskommissie oor die varsproduktemarkte deel sweephale uit oor hoe markagentskappe handel dryf, asook oor ondeursigtige pryse. Maar hoe diep lê die hale?

Masjiene kan (soms) die weer beter voorspel as die mens

Gis kan raklewe van vrugte en groente...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans